Hospitaal-Angs-en-Depressieskaal (HADS)
Merk asseblief die antwoord langs die skaal wat die naaste aanduiding is van hoe jy die afgelope week gevoel het. Moenie te lank neem om te antwoord nie; jou onmiddellike reaksie is meestal die beste.