HADS

Hospitaal-Angs-en-Depressieskaal (HADS)

Die "Hospital Anxiety and Depression Scale (HADS)" is in Afrikaans vertaal deur die Wie is ek?-span.

Merk asseblief die antwoord langs die skaal wat die naaste aanduiding is van hoe jy die afgelope week gevoel het. Moenie te lank neem om te antwoord nie; jou onmiddellike reaksie is meestal die beste.


Error: Our forms require javascript. Please enable javascript in your browser .... Read more
Powered by EN Forms